Jump to content
Owen Meany

Vettel 2014

Recommended Posts

DbDraad    660

So julle is nou almal op dieselfde bladsy.

Nee, Vlagman wil nog hê Vettel moet van agter af wen, maar hy het nog nie gesê  hoe vêr van voor af nie, of van heel agter af nie, en hoeveel keer hy dit moet doen nie.

:) Lees mooi, dit maak eintlik sin

Share this post

Link to post
Share on other sites
vlagman    988

Draad, dit is waar die probleem kom. Julle verdraai aanhoudend my woorde. Ekhet nogt nooit my deuntjie verander om te se ek wil he hy moet van agter af wen nie. Ek het nog altyd gese hy het nog nie bewys dat hy kan wen as hy nie op die voorste ry wegspring nie. Dit was nog altyd  my argument. Niks minder nie. Niks meer nie. Ek gee toe dat ek by geleentheid kon gepraat het van "wen van agter af", maar ek het nog altyd baie duidelik gestel dat my bedoeling is dat hy nie wen as hy nie voor wegspring nie. Die een of twee keer wat hy wel van die tweede ry af gewen het was toe ten minste een van die ouens voor hom nie klaar gemaak het nie. Een spesifieke keer was toe Hamilton voor was en sy kar toe opgepak het.

Share this post

Link to post
Share on other sites
Owen Meany    559

FIA President Max Mosley announced dramatic rule changes for the 2009 season in a bid to improve the spectacle of the sport, with the cars undergoing major changes in an effort to increase overtaking. The design changes significantly altered the design of the cars, incorporating wider and lower front wings, taller and narrower rear wings, and a reduction on aerodynamic bodywork.[4] Also introduced were slick tyres and Kinetic Energy Recovery Systems, as well as implementing cost-cutting measures in a response to the rising costs of competing.[5] 

Dit stem nogal ooreen met wat vanjaar aan die gang is. Baie veranderinge om die sport meer kyker vriendelik te maak.

The Renault R29 is a Formula One racing car designed by the Renault F1 Team, with which they contested the 2009 Formula One World Championship (originally as ING Renault F1 Team, then, following loss of title sponsorship from the ING Group after "Crashgate", Renault F1 Team). Coming off a resurgent second half of the previous year, the team expected to be fighting for both the drivers and constructors titles. Instead, the car proved to be disappointing. Fernando Alonso scored all of the team's 26 points. In the hands of either of Alonso's team mates, the car was often towards the back of the field with Nelson Piquet, Jr.and Romain Grosjean often failing to reach Q2. Unlike many other 2009 cars that began the year uncompetitively, such as theMcLaren MP4-24, the R29 showed no sign of improvement throughout the season, and arguably became less competitive over the course of the year, despite Alonso's third place in Singapore, which was Renault's only podium finish of the season.

Een derde plek na die volgende verwag is "Coming off a resurgent second half of the previous year, the team expected to be fighting for both the drivers and constructors titles. "

Share this post

Link to post
Share on other sites
vlagman    988

Nou wat het bogenoemde gegorrel nou te doen met: "n Vraag aan Vlagman en Viva. Indien Seb hierdie jaar nie een keer n wedren wen nie en dalk ook nie die podium maak nie (behalwe dalk vir n derde plek) sal julle sê dat dit bewys is dat hy nie so goeie bestuurder is nie?". Owen, jy is besig om in die bad te poep en die borrels te hap.

Share this post

Link to post
Share on other sites
Guest Jolly Joker   

We landed on the moon!!!!

Share this post

Link to post
Share on other sites
DbDraad    660

Draad, dit is waar die probleem kom. Julle verdraai aanhoudend my woorde. Ekhet nogt nooit my deuntjie verander om te se ek wil he hy moet van agter af wen nie. Ek het nog altyd gese hy het nog nie bewys dat hy kan wen as hy nie op die voorste ry wegspring nie. Dit was nog altyd  my argument. Niks minder nie. Niks meer nie. Ek gee toe dat ek by geleentheid kon gepraat het van "wen van agter af", maar ek het nog altyd baie duidelik gestel dat my bedoeling is dat hy nie wen as hy nie voor wegspring nie. Die een of twee keer (ten minste 2 keer een keer was in Malasia) wat hy wel van die tweede ry af gewen het was toe ten minste een van die ouens voor hom nie klaar gemaak het nie. Een spesifieke keer was toe Hamilton voor was en sy kar toe opgepak het.

OK, so hoeveel keer moet hy van die tweede ry af wen, sonder dat die ouens voor hom se karre onklaar raak. Wat van as hy die ouens voor hom agv kuipe en ren strategie verbysteek? Sal dit dan nogsteeds tel?

Share this post

Link to post
Share on other sites
Owen Meany    559

Nou wat het bogenoemde gegorrel nou te doen met: "n Vraag aan Vlagman en Viva. Indien Seb hierdie jaar nie een keer n wedren wen nie en dalk ook nie die podium maak nie (behalwe dalk vir n derde plek) sal julle sê dat dit bewys is dat hy nie so goeie bestuurder is nie?". Owen, jy is besig om in die bad te poep en die borrels te hap.

Dit is n soortgelyke sitsuasie en ons het nou die doelpale geplant. Die saak sal verder gevoer word na afloop van die seisoen.

Share this post

Link to post
Share on other sites
Guest Jolly Joker   
Guest Jolly Joker

Dit is n soortgelyke sitsuasie en ons het nou die doelpale geplant. Die saak sal verder gevoer word na afloop van die seisoen.

:36_11_6:

Dit is glad nie 'n soortgelyke situasie nie. Nie eers naastenby nie!

Share this post

Link to post
Share on other sites
Guest Viva Alonso   
Guest Viva Alonso

FIA President Max Mosley announced dramatic rule changes for the 2009 season in a bid to improve the spectacle of the sport, with the cars undergoing major changes in an effort to increase overtaking. The design changes significantly altered the design of the cars, incorporating wider and lower front wings, taller and narrower rear wings, and a reduction on aerodynamic bodywork.[4] Also introduced were slick tyres and Kinetic Energy Recovery Systems, as well as implementing cost-cutting measures in a response to the rising costs of competing.[5] 

Dit stem nogal ooreen met wat vanjaar aan die gang is. Baie veranderinge om die sport meer kyker vriendelik te maak.

The Renault R29 is a Formula One racing car designed by the Renault F1 Team, with which they contested the 2009 Formula One World Championship (originally as ING Renault F1 Team, then, following loss of title sponsorship from the ING Group after "Crashgate", Renault F1 Team). Coming off a resurgent second half of the previous year, the team expected to be fighting for both the drivers and constructors titles. Instead, the car proved to be disappointing. Fernando Alonso scored all of the team's 26 points. In the hands of either of Alonso's team mates, the car was often towards the back of the field with Nelson Piquet, Jr.and Romain Grosjean often failing to reach Q2. Unlike many other 2009 cars that began the year uncompetitively, such as theMcLaren MP4-24, the R29 showed no sign of improvement throughout the season, and arguably became less competitive over the course of the year, despite Alonso's third place in Singapore, which was Renault's only podium finish of the season.

Een derde plek na die volgende verwag is "Coming off a resurgent second half of the previous year, the team expected to be fighting for both the drivers and constructors titles. "

What the @#$% ?? 

Share this post

Link to post
Share on other sites
Guest Viva Alonso   
Guest Viva Alonso

Dit is n soortgelyke sitsuasie en ons het nou die doelpale geplant. Die saak sal verder gevoer word na afloop van die seisoen.

Weany, net toe ek dog jy gaan nou "terugkom na ons" rakende ons antwoord, se jy jy sal einde van die seisoen die "saak verder voer" huh? .... jy is n "teaze"!!! lol

Share this post

Link to post
Share on other sites
vlagman    988

OK, so hoeveel keer moet hy van die tweede ry af wen, sonder dat die ouens voor hom se karre onklaar raak. Wat van as hy die ouens voor hom agv kuipe en ren strategie verbysteek? Sal dit dan nogsteeds tel?

Draad, jy weet net so goed soos ek wat gebeur het die kere wat Vettel nie op van die voorste ry af gewen het nie. Inteendeel dit het baie keer gebeur dat hy van die tweede ry, en verder terug, weggespring het en dan was hy aan die einde slegter daaraan toe. Daar was twee spesifieke kere, wat vir my uitstaan, wat hy inderdaad van agter af beter gedoen het. Die eerste een was 'n totaal kunsmatige storie, nadat hulle sy kar se totale opstelling verander het nadat hy in 2012 sonder brandstof gaan staan het. Die ander keer was in Brazilie in dieselfde jaar toe hy in Senna vasgery het, en toe teruggeveg het. Daardie was vir my 'n wedren waarin hy vir my nogal goed gedoen het. Kuipe en ren stratgieë was  nog maar altyd deel van die "game" gewees. Die feit is dat 'n kuipe strategie ook 'n groot deel van vernuf van die jaer af verg. Dit is 'n spanpoging.

Dit is n soortgelyke sitsuasie en ons het nou die doelpale geplant. Die saak sal verder gevoer word na afloop van die seisoen.

Ek weet nie van watter bleddie doelpale jy praat nie. Ek glo nie jy weet self nie. Daar is geen vergelyking in die veranderings wat daar nou in die reels aangebring is en wat in 2009 gebeur het nie. As jy dit so sien, is ek jammer vir vir  jou want dan het jy nie die vaagste benul van wat die veranderings behels of van wat die rede is vir die veranderings nie.

Share this post

Link to post
Share on other sites
Guest Viva Alonso   
Guest Viva Alonso

Vader gee genade...

Hoeveel keer moet mens jou andwoord voor jy die boodskap kry?

Vlag en Viva (en ek ook, maar ek verstaan dat jy nie oplet wat ek sê nie so dis ok) het presies gesê wat hulle al miljoen keer vantevore gesê het:

As die Red Bull kar by verre die swakste is en Vettel kry nie resultate nie, gaan dit nog steeds niks bewys nie.

As die kar, soos Viva sê, ongeveer 3de of 4de beste is en hy kry wenne, sal dit bewys dat hy wel so goed is soos wat al sy fans sê hy is.

MAAR. As die kar 3de of 4de beste is en hy kan nie wen nie, sal dit net bewys dat hy nie sonder die beste kar kan wen nie.

Miljoen keer????????? dink dit is meer....

Share this post

Link to post
Share on other sites
vlagman    988

Weany, net toe ek dog jy gaan nou "terugkom na ons" rakende ons antwoord, se jy jy sal einde van die seisoen die "saak verder voer" huh? .... jy is n "teaze" troll !!! lol

Fixed.

Share this post

Link to post
Share on other sites
DbDraad    660

Draad, jy weet net so goed soos ek wat gebeur het die kere wat Vettel nie op van die voorste ry af gewen het nie. Inteendeel dit het baie keer gebeur dat hy van die tweede ry, en verder terug, weggespring het en dan was hy aan die einde slegter daaraan toe. Daar was twee spesifieke kere, wat vir my uitstaan, wat hy inderdaad van agter af beter gedoen het. Die eerste een was 'n totaal kunsmatige storie, nadat hulle sy kar se totale opstelling verander het nadat hy in 2012 sonder brandstof gaan staan het. Die ander keer was in Brazilie in dieselfde jaar toe hy in Senna vasgery het, en toe teruggeveg het. Daardie was vir my 'n wedren waarin hy vir my nogal goed gedoen het. Kuipe en ren stratgieë was  nog maar altyd deel van die "game" gewees. Die feit is dat 'n kuipe strategie ook 'n groot deel van vernuf van die jaer af verg. Dit is 'n spanpoging.

Dankie, en ek stem saam, maar dink jy hy sou met daardie opstelling waarskynlik heelwat beter kwalifiseer as laaste? Hy het derde geëindig in daai ren, so as hy omtrent so 14 kon wegspring met daardie opstelling sou hy heel waarskynlik kon wen. Ek stem saam dat hy nog nie baie kon bewys dat hy dit kan doen nie, maar dis maar net omdat die hele strategie van die span normaalweg is om voor te kom en voor te bly. Hopenlik kry hy vanjaar die geleentheid om te wys wat in hom steek as die omstandighede minder gunstig is.

Share this post

Link to post
Share on other sites
Guest Viva Alonso   
Guest Viva Alonso

Dankie, en ek stem saam, maar dink jy hy sou met daardie opstelling waarskynlik heelwat beter kwalifiseer as laaste? Hy het derde geëindig in daai ren, so as hy omtrent so 14 kon wegspring met daardie opstelling sou hy heel waarskynlik kon wen. Ek stem saam dat hy nog nie baie kon bewys dat hy dit kan doen nie, maar dis maar net omdat die hele strategie van die span normaalweg is om voor te kom en voor te bly.

Hopenlik kry hy vanjaar die geleentheid om te wys wat in hom steek as die omstandighede minder gunstig is.

Ons ook Draad ...... ons ook 

Share this post

Link to post
Share on other sites
Owen Meany    559

Wel mense indien julle kan voorspel hoe die seisoen gaan verloop laat my weet tot dan kan ons nie verder gaan nie.

Soos in 2009 is daar baie veranderings wat sekere spanne gaan bevoordeel en sekere spanne gaan benadeel. Alonso kon een derde plek losry in 2009 toe sy span ook met die nuwe reëls gesukkel het en volgens julle is hy die beste drywer tans in formule een.

Uhm, Renault het 8ste geeindig in 2009. Dis 8ste uit 10 spanne! Dit behoort al klaar vir jou iets te sê. Dit is nie eers naastenby die senario wat Viva geskep het met die 3de of 4de beste kar nie.

Verder was al Renault se punte in 2009 deur Alonso gekry. Nie een van sy spanmaats kon 'n enkele punt in daai kaskar kry nie!

Share this post

Link to post
Share on other sites
Hawk_Eye    1,453

Ja, dood het altyd 'n oorsaak.  Kom ons almal wag maar en sien hoe dinge verloop.  Vlag, daai argument van om die voorste wegspring plek te verower ens geld maar in 'n mindere of meerdere mate vir al die bestuurders (mens dryf 'n donkie of 'n drol dryf). Dit is op meeste bane moeilik om die ander motors verby te steek.

As die nommer een wegspring plek dan nou nie vir ander bestuurders belangrik is nie, waarom veg hulle so verbete om dit te kan kry?

Ons sal eers na sowat die derde vierde resies sien wat eintlik aangaan.  Ek hoop maar die kompetissie is naby mekaar dit laat die resies lekkerder kyk.

Share this post

Link to post
Share on other sites
vlagman    988

Dankie, en ek stem saam, maar dink jy hy sou met daardie opstelling waarskynlik heelwat beter kwalifiseer as laaste? Hy het derde geëindig in daai ren, so as hy omtrent so 14 kon wegspring met daardie opstelling sou hy heel waarskynlik kon wen. Ek stem saam dat hy nog nie baie kon bewys dat hy dit kan doen nie, maar dis maar net omdat die hele strategie van die span normaalweg is om voor te kom en voor te bly. Hopenlik kry hy vanjaar die geleentheid om te wys wat in hom steek as die omstandighede minder gunstig is.

As, as, as. Die feit is dat daar 'n rede was waarom hy laaste weggespring het. Indien hy 14de weggespring het, sou hulle nie die veranderings aan sy kar kon gemaak het nie. Dit was die crux van die hele storie. Hy moes van agter af wegspring omdat hy/sy span verneuk het. Toe verneuk hulle verder en se dat daar een of ander geheimsinnige rede was (waarvoor daar vandag nog nie 'n verklaring gegee is nie) waarom hulle die kar "moes oopmaak" en daarom moes hulle outomaties uit die kuipe uit wegspring. So, dit was of heel wegspring van heel voor, of heel agter of uit die kuipe. Geen ander opsie nie. Daar is 'n volledige uiteensetting van hoe hy in die derde plek geland het op hierdie forum iewers.

Wel mense indien julle kan voorspel hoe die seisoen gaan verloop laat my weet tot dan kan ons nie verder gaan nie.

Soos in 2009 is daar baie veranderings wat sekere spanne gaan bevoordeel en sekere spanne gaan benadeel. Alonso kon een derde plek losry in 2009 toe sy span ook met die nuwe reëls gesukkel het en volgens julle is hy die beste drywer tans in formule een.

Nee Owen. Jy het 'n vraag gevra. Ons het geantwoord. Wat het jy wys geword? Die verandeings het of gaan geen span bevoordeel nie. Die veranderings is dieselfde vir almal. Party spanne kan daarmee saamleef. Ander kan nie. Ek het vroeer, op 'n ander "thread" gewonder of daar 'n kans gaan wees dat die reels weer gebuig gaan word om sekere ouens te bevoordeel. Jy mis, gerieflikheidshalwe, die hele punt oor ons argument ten opsigte van Alonso. Dit is eenvouding omdat jy geen logiese verweer het nie. Niks. Fokol.

Share this post

Link to post
Share on other sites
Hawk_Eye    1,453

Genade, so 'n verneukspul!  Maar, is dit nie waarvoor die FIA is nie?  Wat het die stewards gedoen toe hy/sy (span) die reels so goedsmoets verbreek het?  Dit is mos wat mens doen as jy verneuk, jy breek bestaande reels?

Share this post

Link to post
Share on other sites
Guest Jolly Joker   
Guest Jolly Joker

Ja, dood het altyd 'n oorsaak.  Kom ons almal wag maar en sien hoe dinge verloop.  Vlag, daai argument van om die voorste wegspring plek te verower ens geld maar in 'n mindere of meerdere mate vir al die bestuurders (mens dryf 'n donkie of 'n drol dryf). Dit is op meeste bane moeilik om die ander motors verby te steek.

As die nommer een wegspring plek dan nou nie vir ander bestuurders belangrik is nie, waarom veg hulle so verbete om dit te kan kry?

Ons sal eers na sowat die derde vierde resies sien wat eintlik aangaan.  Ek hoop maar die kompetissie is naby mekaar dit laat die resies lekkerder kyk.

Korrek. Almal veg vir pole, maar partykeer loop dinge skeef en jy eindig agter in die ry op. Party ouens kan nogsteeds resultate kry in so 'n geval, ander nie. Dis die punt.

Edited by Jolly Joker

Nee Hawk. Jy mis ook die punt. Laat ek dit nou vir eens en vir altyd, en hopenlik die laaste maal herhaal. Die verskil tussen Alonso en Vettel is kortliks, na my mening, die volgende:

Alonso:

Hy het al male sonder tal bewys dat hy nie noodwendig die vinnigste kar nodig het nie en dat hy nie noodwendig voor hoef weg te spring om 'n wedren te wen nie. Hy eindig gewoonlik in 'n beter posisie as waarin hy weggespring het.

Vettel:

Hy het al male sonder tal bewys dat as sy kar nie die vinnigste is en hy nie van die voorste ry af wegspring nie, wen hy nie die wedren nie. Wanneer hy nie op die voorste ry wegspring nie, eindig hy meer dikwels in 'n swakker posisie as waarin hy weggespring het.

My gevolgtrekking:

Vettel is 'n goeie renjaer solank hy op die voorste ry wegspring en hy het my nog geen rede gegee om die teendeel te bewys nie. Daarom dink ek dat hy nie so goed is as wat daar voorgegee word nie. Hy is meer afhanklik van sy kar as wat byvoorbeeld Alonso, Hamilton, Rosberg en Kimi Raikonen is.

Share this post

Link to post
Share on other sites
Hawk_Eye    1,453

Korrek. Almal veg vir pole, maar partykeer loop dinge skeef en jy eindig agter in die ry op. Party ouens kan nogsteeds resultate kry in so 'n geval, ander nie. Dis die punt.

En daardie resultate hang af van baie ander faktore wat mee of in werk op die uiteinde van so 'n geval.  Jy gaan beswaarlik 'n bestuurder of span kry wat in Monte Carlo agter is en dan wen nie.  Dit is juis hierde onvoorspelbaarheid van beide man en motor wat die resies interessant maak.  Jy kan ook nie sê dat bestuurder A met motor X of baan 123 van 'n posisie agter gekom het en gewen het, en bestuurder B met motor Y kon dit nie doen op baan 223 nie: - En nou is B kak en A is die hero, bollie.  Omstandighede was nie die selfde nie.

Nie eens die selfde bestuurder met die selfde motor op die slfde baan sal die selfde resultate elke keer kry nie.

Share this post

Link to post
Share on other sites
Guest
You are commenting as a guest. If you have an account, please sign in.
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Restore formatting

  Only 75 emoticons maximum are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

  • Who's Online   0 Members, 0 Anonymous, 0 Guests (See full list)

    There are no registered users currently online

  • Forum Statistics

    11,449
    Total Topics
    387,311
    Total Posts
  • Member Statistics

    52
    Total Members
    2,160
    Most Online
    sharleen
    Newest Member
    sharleen
    Joined
×