Jump to content
Owen Meany

Vettel 2014

Recommended Posts

vlagman    914

Genade, so 'n verneukspul!  Maar, is dit nie waarvoor die FIA is nie?  Wat het die stewards gedoen toe hy/sy (span) die reels so goedsmoets verbreek het?  Dit is mos wat mens doen as jy verneuk, jy breek bestaande reels?

Hulle het nie die reels gebreek nie. Gaan lees wat ek gese het, op daardie tydstip, oor die hele storie. Hulle het verneuk deur te se dat hulle nodig het om die kar te onttrek van die wegspring rooster af. Hulle het toe (binne die reels) van die geleentheid gebruik gemaak om die veranderings aan te bring aan Vettel se kar wat hom instaat gestel het om so hoog te eindig. Nadat hulle daardie "triek getrek het" het die FIA agtergekom dat daar 'n skuiwergat in die reels was en het hulle dit sedert 2013 toegestop.

Share this post

Link to post
Share on other sites
vlagman    914

En daardie resultate hang af van baie ander faktore wat mee of in werk op die uiteinde van so 'n geval.  Jy gaan beswaarlik 'n bestuurder of span kry wat in Monte Carlo agter is en dan wen nie.  Dit is juis hierde onvoorspelbaarheid van beide man en motor wat die resies interessant maak.  Jy kan ook nie sê dat bestuurder A met motor X of baan 123 van 'n posisie agter gekom het en gewen het, en bestuurder B met motor Y kon dit nie doen op baan 223 nie: - En nou is B kak en A is die hero, bollie.  Omstandighede was nie die selfde nie.

Nie eens die selfde bestuurder met die selfde motor op die slfde baan sal die selfde resultate elke keer kry nie.

Daar gaan ons al weer. Niemand het gese Vetteltjie is kak nie. Laat ek dit makliker maak met twee vrae:

  • Hoeveel keer het Vettel 'n Grand Prix gewen waar hy nie op die voorste ry weggespring het nie en Hoeveel keer het Alonso, Hamilton en Kimi dit gedoen.
  • Waarom is daar sulke groot verskille?

Share this post

Link to post
Share on other sites
Hawk_Eye    1,357

Vlag, you cannot have your cake and eat it.  Either they broke the rules and thus "hulle het verneuk" or they operated within the rules of the time thus "hulle het nie verneuk nie".  That the rule is now changed does not alter the fact that at the time of perpetrating the act there was no rule governing the eventuality.

As for Alonso, or any other driver, I have no argument and respect all their talents but (go find my original post) there is no such thing as us fans sitting in a lounge somewhere and deciding who is or is not the best driver in the world.  I like racing and like rugby the outcome for me is not that essential, I like to be entertained.

Nou moet jy my uitlos want ek't my griep medisyne gedrink en is van hierdie oomlik af nie verantwoordelik vir my dade nie..

Blykbaar kan jy ook nie goed lees nie.  Waar in die stuk wat jy aanspreek is die naam Vettel getik?  Indien jy dus aannames maak en goed sien wat ek nie skryf nie is jy besig om kak te soek.

Share this post

Link to post
Share on other sites
Guest Jolly Joker   

Alonso (Wins 32, Podiums 94):

Wins from starting 3rd or lower: 14 (43.75%)

Podiums from starting 4th or lower: 48 (51.06%)

Kimi (Wins 20, Podiums 77):

Wins from starting 3rd or lower: 10 (50%)

Podiums from starting 4th or lower: 39 (50.65%)

Hammi (Wins 22, Podiums 31):

Wins from starting 3rd or lower: 4 (18.18%)

Podiums from starting 4th or lower: 13 (41.94%)

Seb (Wins 36, Podiums 59):

Wins from starting 3rd or lower: 2 (5.56%)

Podiums from starting 4th or lower: 6 (10.17%)

Edit: Another thing about Alonso is that in his rookie year, driving for Minardi, he finished higher than his starting position in EVERY race he finished.

Edited by Jolly Joker

Share this post

Link to post
Share on other sites
Hawk_Eye    1,357

Alonso (Wins 32, Podiums 94):

Wins from starting 3rd or lower: 14 (43.75%)

Podiums from starting 4th or lower: 48 (51.06%)

Kimi (Wins 20, Podiums 77):

Wins from starting 3rd or lower: 10 (50%)

Podiums from starting 4th or lower: 39 (50.65%)

Hammi (Wins 22, Podiums 31):

Wins from starting 3rd or lower: 4 (18.18%)

Podiums from starting 4th or lower: 13 (41.94%)

Seb (Wins 36, Podiums 59):

Wins from starting 3rd or lower: 2 (5.56%)

Podiums from starting 4th or lower: 6 (10.17%)

Cool stats.  Is the base in years the same?  Did A achieve that over 5 years as did B, C, D & E.

Reason I ask is that someone somewhere will want to know.  If the Factors of comparison are not equal then the statistics are merely numbers and cannot be used in proving either this or that.  They however show a tendency which is useful but not fact.  See if you can find the same for Barrichello he has been around for close on 100 years..see how that compares.

Share this post

Link to post
Share on other sites
vlagman    914

Vlag, you cannot have your cake and eat it.  Either they broke the rules and thus "hulle het verneuk" or they operated within the rules of the time thus "hulle het nie verneuk nie".  That the rule is now changed does not alter the fact that at the time of perpetrating the act there was no rule governing the eventuality.

As for Alonso, or any other driver, I have no argument and respect all their talents but (go find my original post) there is no such thing as us fans sitting in a lounge somewhere and deciding who is or is not the best driver in the world.  I like racing and like rugby the outcome for me is not that essential, I like to be entertained.

Nou moet jy my uitlos want ek't my griep medisyne gedrink en is van hierdie oomlik af nie verantwoordelik vir my dade nie..

Hawk,ek het daardie tyd al gese dat RBR slim was om die reels te gebruik om hulle doel te bereik. Inteendeel, ekhet sover gegaan om te se dat as  hulle dit nie gedoen het nie, was hulle 'n kak span. Daar is egter geen twyfel dat hulle ge-"bullshit" het oor die rede waarom hulle die kar van die wegspring rooster af onttrek het nie. Hulle het gese dat hulle 'n "boodskap" van Renault af gekry het dat daar 'n tegniese foutr iewers was en dat hulle die kar moet stop en dat hulle moet ondersoek instel. Hulle kon "onverklaarbaar" nooit die ou opspoor wat die "boodskap" deurgestuur het nie. Wat wel onteenseglik bewys was was dat die kar nie genoeg brandstof in gehad het om op eie stoom aan die einde van die kwalifiseringsrondte terug te kom in die kuipe, soos wat die reëls vereis nie. Dit is waarom hulle gestraf is en waarom Vettel agter moes wegspring.

Die verandering van die reëls was uit en uit om te verhoed dat daar weer so 'n iets gebeur omdat dit nie in die gees van die sport was nie.

Blykbaar kan jy ook nie goed lees nie.  Waar in die stuk wat jy aanspreek is die naam Vettel getik?  Indien jy dus aannames maak en goed sien wat ek nie skryf nie is jy besig om kak te soek.

Die hele thread gaan oor Vettel en die enigste ou wat skynbaar 'n kak renjaer genoem word is Vettel. :36_11_6: :36_11_6:

Share this post

Link to post
Share on other sites
Guest Jolly Joker   
Guest Jolly Joker

Cool stats.  Is the base in years the same?  Did A achieve that over 5 years as did B, C, D & E.

Reason I ask is that someone somewhere will want to know.  If the Factors of comparison are not equal then the statistics are merely numbers and cannot be used in proving either this or that.  They however show a tendency which is useful but not fact.  See if you can find the same for Barrichello he has been around for close on 100 years..see how that compares.

It is the total wins and total podiums for each, hence why there is a % of total wins/podiums.

Rubens (Wins 11, Podiums 68)

Wins from starting 3rd or lower: 5 (45.45%)

Podiums from starting 4th or lower: 33 (48.53%)

Share this post

Link to post
Share on other sites
Hawk_Eye    1,357

Thanks JJ interesting.

Vlag, daar is nie so ding soos 'n kak renjaer nie.  Om tot op daardie vlak te kom moet jy darem die stokke kan roer.  En as mens kyk na die persoonlikhede dan is omtrent ieder en 'n elk van die perde so arrogant soos more heeldag.  Die probleem kom daarin dat die fokken Duitsers nogal erg aan daardie siekte ly en dit die jong man nog meer gehaat maak, juis omdat hy homself so gedra. Dit is natuurlik ook nie altyd 'n slegte ding nie maar moet goed beheer word. 

Hopelik is die speelveld meer gelyk die jaar en sien ons resies wat jou nie in die middel laat opstaan en in die garage gaan werk nie.

  • Like 1

Jy sien, dit is die probleem waarmee ons hier te kampe het. Die haat storie. Ek wil nog die een sien wat iemand hier haat. Daar was nog net 'n paar ouens in F1 in wie ek 'n intense "dislike" gehad het en dit het vir my nog altyd meestal oor integriteit gegaan. Ek gaan ook nou nie lostrek en se daar ouens wat geen integriteit het nie, maar ek hoop jy sal verstaan wat ek bedoel.

Die een ou is Christian Horner. Hy is 'n goeie spanbaas, moet my nie verkeerd verstaan nie. Geen ou wat aan beheer staan van 'n suksesvolle multimiljoenpond organisasie kan te dom wees nie. Ek kan egter 'n lysie opstel van goed van die ou wat my irriteer. Hy is, wat my aanbetref, 'n moerse huigelaar en ek het al baie keer gemotiveer waarom ek so se.

'n Ander ou is Ron Dennis. Hy het al baie keer die waarheid erg ingekleur en hy het ook maar nog altyd die klavier volgens sy eie komposisie.gespeel.

Flavio Briatori is vanself ook 'n ander jakkals en as ek self  by F1 betrokke was sou ek hom nie eens vertrou het as ek hom sien nie. Hy het egter nog altyd goed na Alonso, en almal wat hy bestuur het, gekyk. Hy het ook sy suksesse gehad, so hy kan ook nie te veel van 'n kluitkop wees nie.

Uncle Bernie............ The less said.

So kan ons aangaan en kan ek baie ouens noem wat ek nie van hou nie, maar haat? Nee, ek haat niemand nie.

Vettel? Ek haat hom beslis ook nie en het al baie keer gese dat ek dink hy is goed. Die enigste probleem is die vraag: "Hoe goed................". As iemand dit haat wil noem, het ek nie raad nie. :36_11_6: :36_11_6:

Share this post

Link to post
Share on other sites
Mata Hari    483

Seb vettel vs MArk Webber...says it all

Oh yes the conspiracy theory!

Nice topic Owen honey. 8 hours almost 4 pages. Alonso fans would love Alonso to be so discussed!!

:36_11_6:

Go Seb. Time to rock and roll baby....

There is no need to discuss Alonso really...

And the reason there are so many pages is that you need to repeat things 10 times before (sl)Owen understands.

He insists on writing in Afrikaans, but he doesn't seem to understand it very well :emot117:

Edited by Jolly Joker

Share this post

Link to post
Share on other sites
vlagman    914

There is no need to discuss Alonso really...

The predicament is that you have to compare him to somebody. Who do you compare him to? The only one of the current lot is Vettel TBH, and that would bring us back to the excisting argument. Spook tried to attack Alonso's persona and eventually left in a hissy-fit. Owen loves to compare him to Hamilton in 2007, though. :36_11_6:

Share this post

Link to post
Share on other sites
Owen Meany    552

Seb vettel vs MArk Webber...says it all

Oh yes the conspiracy theory!

Nice topic Owen honey. 8 hours almost 4 pages. Alonso fans would love Alonso to be so discussed!!

:36_11_6:

Go Seb. Time to rock and roll baby....

Ja Mata en hulle verstaan nog steeds nie. Wanneer ek more weer by n rekenaar is sal ek hulle verder probeer inlig, maar soos jy sien is hul begripvermoë beperk.

Share this post

Link to post
Share on other sites
Guest Viva Alonso   
Guest Viva Alonso

n Vraag aan Vlagman en Viva. Indien Seb hierdie jaar nie een keer n wedren wen nie en dalk ook nie die podium maak nie (behalwe dalk vir n derde plek) sal julle sê dat dit bewys is dat hy nie so goeie bestuurder is nie?

Seb vettel vs MArk Webber...says it all

Oh yes the conspiracy theory!

Nice topic Owen honey. 8 hours almost 4 pages. Alonso fans would love Alonso to be so discussed!!

:36_11_6:

Go Seb. Time to rock and roll baby....

See the opening post Mata, it was a question Weany ask us (me and Vlag) and it took 8 hours and 4 pages to explain it to him .... I fail to see what makes it such a "nice topic" and what does the "Seb vs Webber" remark refer to .... of is jy lus vir kak soek met jou tong alweer in jou kies lol

PS

Ek love jou profile pic hehehe

Edited by Viva Alonso

Share this post

Link to post
Share on other sites
Guest Viva Alonso   
Guest Viva Alonso

Ja Mata en hulle verstaan nog steeds nie. Wanneer ek more weer by n rekenaar is sal ek hulle verder probeer inlig, maar soos jy sien is hul begripvermoë beperk.

Huh? wat verstaan ons nou alweer nie? jyt n vraag gevra ek het jou geantw, jyt gese dankie vir die antw en jy sal terugkom ... wag nog? lol

Share this post

Link to post
Share on other sites
Guest Viva Alonso   
Guest Viva Alonso

Korrek!

...................

Indien Vettel (en Ricciardo for that matter) nie een race kan wen nie en erger nog nie op die podium kan eindig nie AS GEVOLG VAN n kar wat nie races kan klaar maak nie, dan sal niemand se dit oor hy n swak drywer is nie maar eerder dat dit n direkte gevolg is van die kar se gebrek aan performance.

........................

Indien die volgende scenario egter waar is of later in die seisoen waar word ....

RBR is die 3de of 4de beste kar en hy sukkel dan om podium te haal dan sal ek wel begin wonder of hy kan doen wat Alonso, HAmster en Kimi bv al telke maal kon doen en dit is om met n kar wat 3de of 4de beste is podiums en wenne te kry ... en dit is die argument wat ons al telke male hier bespreek en oor geargumenteer het ....

KAN VETTEL WEN IN N KAR WAT NIE DIE BESTE IS NIE???

Ek se weer ek rate Vettel ..... dalk nie so hoog soos party van sy aanhangers nie maar ek rate hom ... net soos ek ook vir Hulk en Bianchi rate, en dit is algemene kennis op die forum.

..................

En n laaste punt wat ek duidelik wil maak .....

Ek wens nie RBR enige drama toe nie, ek is n regte petrolhead en ek will close racing sien ... ek wil die Mercs, Ferrari's, Lotus's en Mclarens ens op n redelike gelyke voet sien en dan sien wie is die beste racers ... ek wil NIE races sien waar een kar 2 sek n lap vinniger is nie ... dit boring! ek wil fights sien, ek wil crazy passes sien, ek wil karre sien drift deur draaie, ek wil tyres sien lock in breakzones, ek wil tyres sien spin, ek wil sien dat drywers die kar moet baklei om hom op die baan te hou met al die perde tot hulle beskikking,  ........ ek wil RACING sien .... nie boring processions nie... ek wil nie weet wat die uitslag van qaulifying gaan wees voor Q1 nie ..... ek wil nie weet wie wen die volgende race voor die race nog begin het nie ...... ek wil nie halfpad deur n seisoen weet wie wen WDC en WCC nie!!

Maak dit sin???

Jammer ek voel ek moet die post weer quote .... siende dat party dit of nie gelees het nie of alweer vergeet het lol

Edited by Viva Alonso

Share this post

Link to post
Share on other sites
Hawk_Eye    1,357

Jammer ek voel ek moet die post weer quote .... siende dat party dit of nie gelees het nie of alweer vergeet het lol

Biii40WCcAAClKo.jpg

Share this post

Link to post
Share on other sites
Owen Meany    552

Viva op my selfoon so sal more aan jou verduidelik wat jy nie verstaan nie. Jy stem seker saam dat Alonso nerens was in 2009 nie, neem ek aan?

Share this post

Link to post
Share on other sites
Mata Hari    483

See the opening post Mata, it was a question Weany ask us (me and Vlag) and it took 8 hours and 4 pages to explain it to him .... I fail to see what makes it such a "nice topic" and what does the "Seb vs Webber" remark refer to .... of is jy lus vir kak soek met jou tong alweer in jou kies lol PSEk love jou profile pic hehehe

lol, it wasnt a complaint Viva re the 4 pages just an indication choose the right topic and EVERYONE has something to say lol is all..

Se dankie aan oom james vir my profile pic, hy het besluit ek het an upgrade nodig lol, i love it too. So very me you know, lazing in a tree...wink

Share this post

Link to post
Share on other sites
Guest Viva Alonso   
Guest Viva Alonso

Williams driver Valtteri Bottas and Sauber's Esteban Gutierrez have been hit with grid penalties for the Formula 1 season opener in Australiaarrow-10x10.png following gearbox changes.

Stuffing up my fantasy league choices....

Share this post

Link to post
Share on other sites
Mata Hari    483

Williams driver Valtteri Bottas and Sauber's Esteban Gutierrez have been hit with grid penalties for the Formula 1 season opener in Australiaarrow-10x10.png following gearbox changes.

Stuffing up my fantasy league choices....

wrong thread? Aus 2014 maybe? LOL

Share this post

Link to post
Share on other sites
Guest
You are commenting as a guest. If you have an account, please sign in.
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Restore formatting

  Only 75 emoticons maximum are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

  • Who's Online   0 Members, 0 Anonymous, 14 Guests (See full list)

    There are no registered users currently online

  • Forum Statistics

    11,406
    Total Topics
    385,634
    Total Posts
  • Member Statistics

    35
    Total Members
    2,160
    Most Online
    Radiance Space
    Newest Member
    Radiance Space
    Joined
×