Jump to content
J1M1

Rugby World Cup 2015

Recommended Posts

J1M1    600

On EOYT performance, quite a lot of cash by the looks of things...........

You're reading my mind................

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hawk_Eye    1,453

n Groot moontlikheid bestaan dat twee Suid-Afrikaners, Allan Dell en WP Nel, die Skotse skrum in vanjaar se Wêreldbeker-toernooi sal anker.

Albei kwalifiseer om deur Skotland oorweeg te word.

Die voormalige Jong Bokkie-stut Dell sou reeds einde verlede jaar sy toetsbuiging teen Argentinië gemaak het, maar ’n gebreekte been het dit verhinder.

 

Die 22-jarige Dell en die voormalige Cheetahs-stut Nel is twee van drie Suid-Afrikaners – die gewese flank en kaptein van die Leeus Josh Strauss is die ander – wat deur die Skotse rugbykeurders oorweeg kan word.

Dell is ’n oud-boorling van Humansdorp, het op Queens College in Queenstown gematrikuleer waarna hy hom in 2011 by die Haaie aangesluit het.

Hy het die Haaie eers op o.19-vlak verteenwoordig, waarna hy ook in 11 wedstryde vir die senior span gespeel het. In 2012 was hy ’n lid van die Jong Bokkie-span wat as wêreldkampioen in die Kaap gekroon is.

Dell het in Junie 2014 besluit om na Edinburg te verhuis om sy droom daar te verwesenlik om toetsrugby vir Skotland te speel. Hy is verkiesbaar vir die Skotte omdat sy ouma, Joan Dell, in Paisley gebore is.

Hy het in ’n kort tydjie op so ’n wyse met sy skrumwerk en algemene spel vir sy klubspan Edinburgh beïndruk, dat die Skotse keurders hom reeds vir November 2014 se toets teen Argentinië gekies het.

“Ek het my been toe ’n week voor die toets in ’n Pro12-wedstryd teen Leinster gebreek. Ek moes onttrek en is weens die besering nie vir die huidige Sesnasies-reeks beskikbaar nie,” het Dell gesê.

“Ek was werklik omgekrap en baie teleurgesteld, aangesien dit ’n reuse eer sou wees om deel van die Skotse span te wees. My rehabilitasie vorder goed en as alles volgens plan verloop behoort ek aan die einde Maart of begin April weer terug op die speelveld te wees.”

 
 
54d5278eaf9bb8bb49000000.jpg
Die voormalige Jong Bokkie Allan Dell, toe hy ’n paar seisoene gelede nog ’n Haai was. Foto: Steve haag | Gallo Images
WP Nel
 
 
 
 
54d5278eaf9bb8bb49000000.jpg
 

Dell stel dit duidelik dat hy nou harder as voorheen sal werk om toetsrugby vir Skotland te speel.

“Ek sal reg wees vir die Wêreldbeker-toernooi. Ek sal hard werk, goeie vertonings probeer lewer en met ’n tikkie geluk mag ek bevoorreg wees om gekies te word. Dit sal ’n groot eer wees.”

Dell het sy loopbaan op vaskopstut begin, maar skrum deesdae met die nr. 1 op sy rug. Die moontlikheid bestaan dus dat hy en Nel in dieselfde voorry op toetsvlak kan sak. Nel en Strauss kwalifiseer vir die Skotte omdat hulle voor die Wêreldbeker reeds drie jaar of langer in Skotland woon.

Nel is Dell se spanmaat by Edinburgh, terwyl Strauss een van Glasgow Warriors se staatmakers is.

“Dit was destyds ’n moeilike besluit om te neem. Maar ek het besluit dat ’n skuif hierheen my as ’n persoon en speler sal laat groei. My spel het reeds baie hier in die Noordelike Halfrond by Edinburgh verbeter. Uiteraard het ek hierheen (Skotland) geskuif om toetsrugby te speel.”

Share this post


Link to post
Share on other sites
Stu    951

It's going to be interesting to see if Heyneke Meyer chooses his squad on form or reputation (contracted Boks).

Share this post


Link to post
Share on other sites
vlagman    988

It's going to be interesting to see if Heyneke Meyer chooses his squad on form or reputation (contracted Boks).

​Who was it again that said:"Fuck national contracts...."?

Share this post


Link to post
Share on other sites
taipan    1,576

It's going to be interesting to see if Heyneke Meyer chooses his squad on form or reputation (contracted Boks).

He hasn't worried about form for 3 years so why start now.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Mata Hari    503

It's going to be interesting to see if Heyneke Meyer chooses his squad on form or reputation (contracted Boks).

As Taipan says, doubt he'll even think of form over contract. JDV is apparently recovering nicely for the WC.....don't know whether to cry or be joyous quite honestly....

Edited by Mata Hari

Share this post


Link to post
Share on other sites
The Don    257

As Taipan says, doubt he'll even think of form over contract. JDV is apparently recovering nicely for the WC.....don't know whether to cry or be joyous quite honestly....

​Cry. He is the biggest "fun away from a tackle" player in international rugby.

Share this post


Link to post
Share on other sites
taipan    1,576

​Cry. He is the biggest "fun away from a tackle" player in international rugby.

You just know he'll be there.  Along with:

Beastie

Jannie

Bissie

Viccie

Schalkie

Spiesie

Fdp

RP

Habana

JP

Share this post


Link to post
Share on other sites
Stu    951

Whitely could work. It does end in eee

Edited by Stu

Share this post


Link to post
Share on other sites
Hawk_Eye    1,453

BREAKING NEWS: Australia relax rules on overseas selection

Australia have opened the door for an international return to players based overseas, including the likes of Toulon duo Drew Mitchell and Matt Giteau.

 

The change to the policy, as outlined on the ARU's official website:

 

"Overseas-based players will now be eligible for Qantas Wallabies selection if they have played more than 60 Tests for Australia and have held a professional contract with Australian Rugby for at least seven years.. Under the revised Policy, players returning to Australia from overseas who make a two-year commitment to an Australian Super Rugby Club will also be eligible to represent the Qantas Wallabies immediately upon their return."

 

Good news for Australia! What are your thoughts on the policy change? How do you think players involved in the Australian camp will take the news, particularly those players facing competition from overseas based Wallabies? Tweet @FollowRugbySite with your views.

 

 

 

 

Edited by James Hunt

Share this post


Link to post
Share on other sites
supersupporter    881

What i like about their plan is that you have to have played a certain amount of games or years to qualify, that i do like..One guy on 365 suggested maybe 40 - 50 tests or 5 years, which seems more reasonable.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Guest
You are commenting as a guest. If you have an account, please sign in.
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Restore formatting

  Only 75 emoticons maximum are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.


  • Who's Online   0 Members, 0 Anonymous, 1 Guest (See full list)

    There are no registered users currently online

  • Forum Statistics

    11,449
    Total Topics
    387,311
    Total Posts
  • Member Statistics

    52
    Total Members
    2,160
    Most Online
    sharleen
    Newest Member
    sharleen
    Joined
×