Jump to content
Sign in to follow this  
Guest Viva Alonso

McLaren - Honda * The Team ,The Car, The Engine....

Recommended Posts

Guest Viva Alonso   
Guest Viva Alonso

Vlag hoe lank is ek en jy nou al op die sites?

 

 

Ek dink ons het n nuwe wenner!

Share this post


Link to post
Share on other sites
vlagman    992

Hierdie hele tirade is 'n verskuilde agenda. Dit is 'n rookskerm om weg te bly van Vetteltjie af. Hoeveel keer, in sy hele loopbaan is Alonso al so oortuigend deur sy spanmaat opgedonner soos wat Ricciardo hierdie jaar met die 4X Wêreldkampioen gemaak het?

Edited by vlagman

Share this post


Link to post
Share on other sites
Owen Meany    559

Jy moet versigtig. Daai goed wat jy rook gaan jou brein opfok.

 

Ek hoop ek verstaan jou dan beter want dan is ons op dieselfde vlak.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Guest Viva Alonso   
Guest Viva Alonso

Hierdie hele tirade is 'n verskuilde agenda. Dit is 'n rookskerm om weg te bly van Vetteltjie af. Hoeveel keer, in sy hele loopbaan is Alonso al so oortuigend deur sy spanmaat opgedonner soos wat Ricciardo hierdie jaar met die 4X Wêreldkampioen gemaak het?

 

 

Antwoord is nog nooit nie..... nog nooit het alonso teen n span maat verloor met so n moerse margin nie.

 

Sy enigste "loss" was teen Hamilton op "count back" was op selfde punte! 

Share this post


Link to post
Share on other sites
vlagman    992

Ek hoop ek verstaan jou dan beter want dan is ons op dieselfde vlak.

 

No shit Sherlock. Ek sal daai goed nou dadelik moet begin rook en ek sal hulle 24/7 moet "chainsmoke" vir die volgende 20 jaar, en jy sal dadelik moet ophou, voor ons op dieselfde vlak gaan wees.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Owen Meany    559

Antwoord is nog nooit nie..... nog nooit het alonso teen n span maat verloor met so n moerse margin nie.

 

Sy enigste "loss" was teen Hamilton op "count back" was op selfde punte! 

 

Hy het verloor teen iemand in sy eerste jaar in F1. 

Share this post


Link to post
Share on other sites
Owen Meany    559

No shit Sherlock. Ek sal daai goed nou dadelik moet begin rook en ek sal hulle 24/7 moet "chainsmoke" vir die volgende 20 jaar, en jy sal dadelik moet ophou, voor ons op dieselfde vlak gaan wees.

 

Ek sal breindood verklaar moet word om op jou vlak te wees. Geen wonder jy was n PF nie.  :36_11_6:

Share this post


Link to post
Share on other sites
Guest Viva Alonso   
Guest Viva Alonso

Hy het verloor teen iemand in sy eerste jaar in F1. 

 

Yes hy het verloor..... op "countback" maar n verloor is n verloor ... 

 

Hy het ten minste by sy spanmaat klaar gemaak (selfde punt) en nie tussen die back markers nie 

Share this post


Link to post
Share on other sites
Owen Meany    559

Yes hy het verloor..... op "countback" maar n verloor is n verloor ... 

 

Hy het ten minste by sy spanmaat klaar gemaak (selfde punt) en nie tussen die back markers nie 

 

n Spanmaat in sy eerste F1 seisoen. Alonso was nooit weer dieselfde nie en kon nog nooit weer n wereldtitel wen nie. 

Share this post


Link to post
Share on other sites
vlagman    992

n Spanmaat in sy eerste F1 seisoen. Alonso was nooit weer dieselfde nie en kon nog nooit weer n wereldtitel wen nie. 

03  Daniel Ricciardo  238

 

05  Sebastian Vettel  167

Share this post


Link to post
Share on other sites
Owen Meany    559

03  Daniel Ricciardo  238

 

05  Sebastian Vettel  167

 

Ja Vettel is oortuigend gewen maar dit was grotendeels te wyte aan kar probleme. Vettel kon ten spyte daarvan nog bo Alonso klaarmaak. Alonso het net een keer kar probleme gehad.

 

05  Vettel 167

 

06 Alonso 161

Share this post


Link to post
Share on other sites
Guest Viva Alonso   
Guest Viva Alonso

Ja Vettel is oortuigend gewen maar dit was grotendeels te wyte aan kar probleme. Vettel kon ten spyte daarvan nog bo Alonso klaarmaak. Alonso het net een keer kar probleme gehad.

 

05  Vettel 167

 

06 Alonso 161

 

 

haha nou is ons weer by die kar se skuld..... wat het gebeur in elke race wat albei wel klaar gemaak het mnr?

Share this post


Link to post
Share on other sites
DbDraad    660

So dis OK om jou werkgewer se instruksies te verontagsaam? Dan word jy berispe, gooi jou ratels uit jou wiegie en gaan verklik jou werkgewer. Fokken snaaks. Hy het eers gaan klik toe hy sien sy vloermoere het geen efek op sy baas nie. Hy het spesiale behandeling verwag as gevolg van sy 2 tietels, maar toe hy dit nie kry nie, gaan bollie hy op sy eie stoep.

Ek kry soms die gevoel dat Alonso ondersteuners se verafgoding van die man spruit uit die feit dat hy die man was wat vir Michael na 5 jaar uit die kussings kon lig en dat dit hulle blind maak vir die realiteit. Die Keiser is kaal!

Share this post


Link to post
Share on other sites
DbDraad    660

haha nou is ons weer by die kar se skuld..... wat het gebeur in elke race wat albei wel klaar gemaak het mnr?

Julle verskuif die doelpale elke keer as julle vasval.

Share this post


Link to post
Share on other sites
vlagman    992

Draad. Jy het duidelik sedert 2007 die kat aan die gat beet. Alonso het nooit "gaan klik" nie. Jy moet oplet in die klas.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Guest Viva Alonso   
Guest Viva Alonso

Julle verskuif die doelpale elke keer as julle vasval.

 

Ons verskuif die doelpale???

 

gaan lees weer die thread mnr.... 

Share this post


Link to post
Share on other sites
DbDraad    660

Draad. Jy het duidelik sedert 2007 die kat aan die gat beet. Alonso het nooit "gaan klik" nie. Jy moet oplet in die klas.

O, nog erger, so hy het geweet en sy bek gehou?

Share this post


Link to post
Share on other sites
vlagman    992

O, nog erger, so hy het geweet en sy bek gehou?

Wys vir my een artikel wat bevestig dat Alonso gaan klik het. Jy moet mooi lees. Begin sommer by die articles op hierdie einste thread aangehaal is.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Mata Hari    505

Ha haha...ten minste is die site weer opgekikker...dankie vd inspuiting Owen...Ron is just sucking up to Alo's ass right now....:-):-)

Edited by Mata Hari

Share this post


Link to post
Share on other sites
DbDraad    660

Ha haha...ten minste is die site weer opgekikker...dankie vd inspuiting Owen...Ron is just sucking up to Alo's ass right now....:-):-)

Mata, as dit hulle pas is Ron die grootste leuenaar, maar as hy sê wat hulle van hou is dit evangelie.

Share this post


Link to post
Share on other sites
Guest
You are commenting as a guest. If you have an account, please sign in.
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Restore formatting

  Only 75 emoticons maximum are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

Sign in to follow this  

  • Who's Online   0 Members, 0 Anonymous, 0 Guests (See full list)

    There are no registered users currently online

  • Forum Statistics

    11,450
    Total Topics
    387,357
    Total Posts
  • Member Statistics

    52
    Total Members
    2,160
    Most Online
    sharleen
    Newest Member
    sharleen
    Joined
×